Weereens baie geluk aan die volgende trofeewenners van PFK, nl:

 

Beste geprojekteerde beelde:

1 ster (kleur beeld) – Sandra Boshoff met “Bushbaby”

2-3 ster (kleur beeld) – Christian Blignaut met “Zambezi Sundown”

Beste junior (monochroom beeld) – Eric van Brouwershaven met “Shooting baskets”

Beste Senior (kleur beeld) – Jason Stander met “Deadvlei Tree Shadow”

Beste Senior (monochroom) – Jason Stander met “Herolds Tidal Pool”

 

Beste Fotograwe van die jaar alle klaswerkers in verskillende kategoriee:

Geprojekteerde beeld of afdruk:

Beste portret – Chir Swanepoel met “Between moments”

Beste Natuur – Jaco Heyl met “The fly”

Beste Wilde Natuurlewe – Hannelie Swanepoel met “Lion confusion”

Beste Foto Joernalisiteke beeld – Stephan Hatting met “Solderboey vs Pittbul”

Beste Pikturale beeld – Jason Stander met “Skull sunrise”

Beste Kontemporêre beeld – Eric van vbrouwershaven met “Death of a rail carriage”

Beste mini-reeks – Frans Smit met “Catch”

Beste “scape”  – Jason Stander met “Deadvlei Tree Shadow”

Beste Reis (“travel”) - Christian Blignaut met “Zambezi Sundown”

Beste Makro beeld - Jaco Heyl met “The fly”

 

Beste geprojekteerde beeld Algeheel – Jason Stander met “Skull sunrise”

 

Beste Audio Visuele (AV) produksie – Chris Swanepoel met “The Italian Affair”.

Hierdie AV het dan ook tydens laas jaar se NOP-Streekkongres die 1ste plek verdien.

 

[  :)  hieride AV was amper geklassifiseer met ‘n ouderdomsbeperking van 18 jaar, en werklikwaar die mees romantiese storie wat ons nòg in PFK gesien het!!]

 

Verdienstelike werk:

Beste vordering in die klub – Carina de Wet

Beste fotograaf in geprojekteerde monochroombeelde – Shirley Mitchell

Beste fotograaf in geprojekteerde kleurbeelde – Ursula Celliers

Voorgeskrewe onderwerp vna die jaar wenner – Ursula Celliers

Beste fotograaaf (Salon geprojekteerde beelde) – Jaco Heyl

Salon Kampioen – Jaco Heyl

 

Mees veelsydige fotograaf – Jason Stander

 

PFK Fotograaf van die Jaar – Jaco Heyl    (2de plek: Jason Stander, 3de plek: Frans Smit)

 

………………….en natuurlik die………….

 

BADPROP het gegaan aan – Shirley Mitchell. (sy kan self nie verduidelik wat verkeerd gegaan het nie)